Sport
Ons ontwikkel die hele leerder — sport is 'n belangrike deel daarvan.

Atletiekspan
By Amari Skool ontwikkel ons die hele leerder - natuurlik sluit dit sport in.
Ons sportsoorte sluit in: Atletiek, Swem, Landloop, Fietsry, Netbal, Sokker, Sagtebal en Bocchia.
Ons neem ons leerders om op provinsiale en nasionale vlak deel te neem. Benewens MID-skole deelname, neem ons ook teen skole met SID- en PID-leerders deel.
Alle leerders kry die geleentheid om aan sport deel te neem, ongeag hulle vermoëns en vaardighede.
Sportfoto's
Sien galery →
Medalje-wenners

Goue Medalje-wenners

Medalje-wenners

Atletiekspan

Somerspele

Leerder

Hardloop

Gewigstoot

Gewigstoot

Gewigstoot